Welkom by Fynbos & Co
Ons tuiste is jou tuiste.
By Fynbos & Co kry jy handgemaakte dekor items, pragtige bykomstighede deur Donné en ons eie lyfsorg reeks.
Ons maak gebruik van uitgesoekte plaaslike verskaffers vir ons hout borde & dekor items.
Van organies verboude kruie tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van
ons lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika.
Elke item is uniek en word met daai ekstra liefde gemaak en verpak.